Geselshoekie

Guest  

Show or hide header
Welcome Guest, posting in this forum require registration.




Grondpad.za.net » Kom ons gesels... » Alles anders » Avatars/Prentjies

Pages: [1]
Author Topic: Avatars/Prentjies
mysticBoer
Administrator
Posts: 51
Post Avatars/Prentjies
on: October 13, 2011, 12:22

Hi julle…

As julle prentjies (soos ek) by julle profiles wil hê, gaan registreer op http://www.gravatar.com met dieselfde email as waarmee jul hier geregistreer is en dit sal dan hier ook wys.

Groete,
H

Die Smoes
Moderator
Posts: 19
Post Re: Avatars/Prentjies
on: November 3, 2011, 07:18

Gravatar is nou nie die mees user friendly site wat bestaan nie, dis nou my opinie anyway

Ek is ‘n middelklas regguit man, rond van vorm en kort van draad (veral as ek brandewyn drink). My wortels lê in die vrugbare grond van die Boland, waar ek sekerlik my liefde vir wyn en Brandewyn gekry het. Ek drink soms Vodka en selfs ‘n whiskey of twee.

Ek is eenvoudig maar tog kompleks, ek is hard en gehout maar tog sag van aard. Ek is ‘n mengelmoes van emosies…ek is ‘n Pinotage/Shiraz versnit…net witter.

Pages: [1]
WP-Forum by: Fredrik Fahlstad, Version: 2.3
Page loaded in: 0.022 seconds.