Grondpad SuperBru pool

(Stuur asb aan enigeiemand wat sou belang stel! The more the merrier!)

Dagsê vriend (of vreemdeling).

Die ‘grondpad’ pool  bestaan nou al ‘n geruime tyd op SuperBru en ons speel gewoonlik maar net vir trots en ‘bragging rights’. Hierdie keer gaan ek dit egter bietjie anders benader. Dit is darem World Cup.

Dit sal R100 kos om aan te sluit en wengeld sal uitbetaal word as volg:
-40% aan die wenner (einde van die WC)
-30% aan die persoon in 2de plek  (einde van die WC)
-20% aan die persoon in 3de plek (einde van die WC)
-20% sal verdeel word om aan die einde van elke rondte vir die ou wat die geel keps wen iets te betaal.

Met ander woorde, as ons 20 mense kry, is dit R2000 in totaal:
– Wenner kry R800
– 2de plek kry R300
– 3de plek kry R200
– Elke week sal iemand R142.xx kry wat die geelkepsie dra. As iemand die geelkepse met iemand anders deel, dan word die geel gedeel.

Hoe sluit jy aan?
1. Apply met die volgende details:
http://www.superbru.com/rwc/pool.asp?p=212184
Pool name: grondpad
Pool code: dyesmain
2. Maak ‘n betaling in die volgende rekening (let op die verwysing gedeelte):
Naam: H Schoeman
Bank: ABSA Bank Victoria Wes (335008)
Rekening tipe: Spaarrekening
   Rekening Nommer: 2769730322
Verwysing: grondpad-[nickname]         (voorbeeld: grondpad-mysticboer)
3. Stuur jou bewys van betaling na hendrisch[at]gmail.com

Sodra ek jou bewys van betaling ontvang het sal ek jou aktiveer in die pool. Almal wat teen Donderdag middag voor 16h30 nog nie aangesluit het nie sal ongelukkig te laat wees. So spring manne, spring! En onthou, hoe meer mense, hoe groter die prysgeld. Dus is enige iemand welkom.

Julle kan kontant ook by my betaal.

O ja, ALLE wengelde sal eers na die tyd betaal word. Ek sal elke week die uitslae op http://www.grondpad.za.net oplaai wat sal wys wie het wat gewen. Nog details sal volg nader na die World Cup.

Laat dit juig! GO BOKKE!

Boetie

Tags: , ,

Monday, September 5th, 2011 Sport

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.

Die Smoes on Tyd
Matt on Tyd
Matt on Hie kommie Bokke!
Hendri Schoeman on Hie kommie Bokke!
Die Smoes on Hie kommie Bokke!
December 2017
M T W T F S S
« Jun    
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031