Oor Ons…

Nou ja, Matt het uiteindelik vir ons iets ordentlik geskryf om in die ‘Oor Ons’ hofie te gebruik! Ek sal nog by die foto’s se oplaai kom, maar gaan gooi gerus ‘n ogie oor sy skrewe…

Kliek sommer net hier

Baie dankie Matt, dis voorwaar ‘n goeie skrewe. Jy mag nie meer dros in die toekoms nie, skryf sal jy ook skryf!

Groete,
Boetie

Thursday, June 24th, 2010 Uncategorized

7 Comments to Oor Ons…

  • Matt says:

    Hahahaha, nee wat. Ek dink daai is nou als die skrewe uit my uit. Maar wie weet, dalk stuur ek nog n possie oor die inter-web.
    Dankie vir jou moeite BB, dink dit sou nog n jaar geneem het as ek dit moes op sit 🙂

  • lvanwyk says:

    GOEIE WERK< GOEIE WERK!!!!! wel gedaan Matt…. Net nota, ons het eers Dec 2009 verloof geraak, nie Nov 🙂

  • Die Smoes says:

    well done Carpet man, kan sien hoekom dit so lank gevat het. Goeie nadorsing gedoen. Is sommer nou lus vir bier drink en Nam video kyk

  • Jip….die man het nie sleg gedoen nie! Ek moet nog een of ander tyd die foto’s ook bysit (ja, hy het selfs foto’s van almal).

    Ek is moeg…

  • Matt says:

    Is daar nie so paar Fodies wat kan by kom nie?
    Skimp skimp…..

  • Wil jy nie weer vir my die Word Doc stuur nie asb man. Ek wil gou die foto’s oplaai…

    Stuur dit na hendrisch[at]gmail[dot]com

    Tx
    H

  • Leave a Reply

    You must be logged in to post a comment.

    Die Smoes on Tyd
    Matt on Tyd
    Matt on Hie kommie Bokke!
    Hendri Schoeman on Hie kommie Bokke!
    Die Smoes on Hie kommie Bokke!
    August 2017
    M T W T F S S
    « Jun    
     123456
    78910111213
    14151617181920
    21222324252627
    28293031