Archive for February, 2009

Victoria-Wes Skou 2009

Kyk, ek is mos nou in die ou dorpie gebore en getoë, so toe neef Wasserfall my einde Januarie met die vraag van “Gaan ons dan nou nog skou toe?” betrap, was ek slaggereed met ‘n “Absoluut gaan ons!” antwoord. Alle ander maters is natuurlik ingelig (m.a.w, saam genooi) oor ons planne en Zanelle en Helga kon ons darem vergesel op die trippie. Zanelle is after all ‘n Victoria Wester, en sy was redelik lanklaas daar, so dit was hoogtyd dat die so bietjie terug gaan na haar tuisdorp.

› Continue reading

Saturday, February 21st, 2009 Feeste en Dinge, Naweke weg 1 Comment

MK is my Kanaal in my mamma se Taal

Ek het my self nie te lank gelede in ‘n posisie bevind wat ek Afrikaans en sy musiek verwyt het. Daar was absoluut geen tekort aan “101 van die beste sokkie treffers”, “ musiek vir die langpad” en “Stamp 54” nie. As dit nie die musiek is wat my teen die Skoolsaal of kar se dak wou uitdryf nie wou ek net kop stamp met die een hoogsbetaalde afrikaanse akidemikus wat die oorspronklike benaminge van die verskeie laserskyf diskette uitgedink het.

› Continue reading

Tags: ,

Wednesday, February 4th, 2009 Feeste en Dinge 1 Comment
Die Smoes on Tyd
Matt on Tyd
Matt on Hie kommie Bokke!
Hendri Schoeman on Hie kommie Bokke!
Die Smoes on Hie kommie Bokke!
February 2009
M T W T F S S
« Jan   Jun »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
232425262728