Feeste en Dinge

J&B Met…

Wie sou nou kon dink dat die mense hulself so mooi kan decorate vir die glitter en glamour dag! Ai maar die ouens was darem maar handsome in hul netjiese klere!! En moenie eens praat van die sexy girls nie!

Ja, die J&B Met was iets nuuts vir ons almal gewees. Weke voor die tyd het die beplanning begin van wie wat gaan aantrek, shopping is gedoen en almal het at last hulle klere reg gehad. Die dag het aangebreek en almal het met ‘n drink in die hand die pad aangedurf Met toe. Die span het mekaar daar ontmoet……. › Continue reading

Friday, June 19th, 2009 Feeste en Dinge 1 Comment

Victoria-Wes Skou 2009

Kyk, ek is mos nou in die ou dorpie gebore en getoë, so toe neef Wasserfall my einde Januarie met die vraag van “Gaan ons dan nou nog skou toe?” betrap, was ek slaggereed met ‘n “Absoluut gaan ons!” antwoord. Alle ander maters is natuurlik ingelig (m.a.w, saam genooi) oor ons planne en Zanelle en Helga kon ons darem vergesel op die trippie. Zanelle is after all ‘n Victoria Wester, en sy was redelik lanklaas daar, so dit was hoogtyd dat die so bietjie terug gaan na haar tuisdorp.

› Continue reading

Saturday, February 21st, 2009 Feeste en Dinge, Naweke weg 1 Comment

MK is my Kanaal in my mamma se Taal

Ek het my self nie te lank gelede in ‘n posisie bevind wat ek Afrikaans en sy musiek verwyt het. Daar was absoluut geen tekort aan “101 van die beste sokkie treffers”, “ musiek vir die langpad” en “Stamp 54” nie. As dit nie die musiek is wat my teen die Skoolsaal of kar se dak wou uitdryf nie wou ek net kop stamp met die een hoogsbetaalde afrikaanse akidemikus wat die oorspronklike benaminge van die verskeie laserskyf diskette uitgedink het.

› Continue reading

Tags: ,

Wednesday, February 4th, 2009 Feeste en Dinge 1 Comment

Kersfees Partytjie 2008

dscn10381Kersfees is ‘n tyd van liefde, omgee, geskenke, samesyn en die belangrikste van alles eet, eet en eet! En kan ons EET!

› Continue reading

Tags: , , , ,

Friday, January 23rd, 2009 Feeste en Dinge 6 Comments

Rittelfees vol Gees 2008

Leon en Jan nuttig 'n nattigheidjie

Leon en Jan nuttig 'n nattigheidjie

Met groot afwagting en ’n inbox vol e-posse het die groot dag uiteindelik aangebreek….

Daar is ‘n gesegde wag sê dat bloed dikker as water is, wat in defenisie maar net beteken, as jy jouself in ’n panarie bevind jou familie altyd agter jou sal staan. Met die hoeveelheid alkohol wat die naweek van 31 Oktober 2008 deur ons are gevloei het te Vredendal, is ons bloed vreeslik verdun. Die grense van lojaliteid aan ons familie het so effe vervaag. Om dit nou so te stel is einlik wesenlik inkorrek. Die grense was nie vervaag of verwar nie, want eintlik het vriende net familie geword. Dalk nie bloed familie nie want niemand het gebloei nie, maar tog familie. ’n Kersfees sonder presente, ’n begrafnis sonder die dood, ons familie was almal daar. Laussana 95 en 96.

› Continue reading

Tuesday, January 20th, 2009 Feeste en Dinge 2 Comments

Grondpad is live!

Hi almal! Vir die wat nie weet nie, GRONDPAD is ons blog om ons ervaringe, kuiers, feeste, sportgeleentehede en sommer net als op die blog as ‘n groep. Manne en maninne soos Smookie, Boetie, Afrikon Lion, Matt the carpet, Oupa, Jan,Junior, Helga, Louise, Shorty,Bettie, Zanelle, Marcelle, Maretha ens ens ens… sal hul stem hier laat hoor.

Die site is nou live, so as jy wil posts maak, registreer asseblief – maak seker jy verander later jou password na iets wat jy sal onthou – en as ek dink jy kuier genoeg saam met ons om ‘n bydrae te kan maak dan maak ek jou ‘n ‘Author’ en jy sal kan artikels byvoeg.

In die woorde van Die Horing : “Op alle goeie tye wat was, op alle goeie tye wat is, en alle goeie tye wat nog kom!”

Groete,
Hendri

Tags: , , , ,

Saturday, January 17th, 2009 Feeste en Dinge, Naweke weg, Sport 2 Comments
Die Smoes on Tyd
Matt on Tyd
Matt on Hie kommie Bokke!
Hendri Schoeman on Hie kommie Bokke!
Die Smoes on Hie kommie Bokke!
October 2017
M T W T F S S
« Jun    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031