Sport

Grondpad SuperBru pool

(Stuur asb aan enigeiemand wat sou belang stel! The more the merrier!)

Dagsê vriend (of vreemdeling).

Die ‘grondpad’ pool  bestaan nou al ‘n geruime tyd op SuperBru en ons speel gewoonlik maar net vir trots en ‘bragging rights’. Hierdie keer gaan ek dit egter bietjie anders benader. Dit is darem World Cup.
› Continue reading

Tags: , ,

Monday, September 5th, 2011 Sport No Comments

Hie kommie Bokke!

Paar dinge wat nou deur my kop maal; jy weet, dinge soos byvoorbeeld “Oom, dis 13:00 op ‘n Sondag middag. Jy sit in die Spur op OR Tambo en jy dra ‘n das, ‘n parka en een of ander weird ding wat lyk soos ‘n kruising tussen ‘n wasbeer en ‘n helmet op jou kop. Seriously oom, WTF!?”. Of dalk is die mense met die prêm hier voor nie seker hoe om ‘n kind se doek om te ruil nie want ‘Liewe Ouers’ dit stink. Smaak my die kind het nie net ‘n nuwe doek nodig nie maar ook sommer ‘n enema! Ergste nog is die vrou regs van my. Sy’s twee verdiepings hoog en amper vier breed, maar sy bestel ‘n Double Cheddamelt Burger met ‘n Coke Lite. Seriously antie, Coke Light gaan jou f***l help nie. Veral nie na daai Chico the Clown poering van jou nie. Kry maar vir jou ‘n coke, ‘n gewone een, dan maak jy dit vir jouself en die wereld om jou makliker (en vinniger). Amper soos Standard Bank, Simpler Better Faster.

› Continue reading

Sunday, August 28th, 2011 Random, Sport 5 Comments

Nuweland: 04 Oktober 2008 – (Hendri bday)

WP truie en vlae is al gesoek van dag 1 wat ons almal ons Invites na Hendri se bday party gekry het, en hoe anders kon ons dink as om dit te dra op die dag van die WP vs Lions game op 4 Oct op Nuweland › Continue reading

Thursday, January 22nd, 2009 Sport No Comments

Worldcup 2007

Die winde van verandering

Die winde van verandering

‘n Versameling van ‘n vriendekring tydens die die samekoms van ‘n nasie…

Daar is sekere gebeurtinise tydens ‘n leeftyd wat geen skrif genoegsaam kan beskryf nie, Oktober 2007 was een van daardie periodes. Dis dae of selfs weke soos hierdie dat verkeerd gekose woorde onreg sal aandoen aan ‘n onvergeetlike tydperk. Ek sal in hierdie rubiek my bes probeer om die gebeure van daardie aande tot die beste van my vermoë te beskryf.

› Continue reading

Thursday, January 22nd, 2009 Sport 1 Comment

Grondpad is live!

Hi almal! Vir die wat nie weet nie, GRONDPAD is ons blog om ons ervaringe, kuiers, feeste, sportgeleentehede en sommer net als op die blog as ‘n groep. Manne en maninne soos Smookie, Boetie, Afrikon Lion, Matt the carpet, Oupa, Jan,Junior, Helga, Louise, Shorty,Bettie, Zanelle, Marcelle, Maretha ens ens ens… sal hul stem hier laat hoor.

Die site is nou live, so as jy wil posts maak, registreer asseblief – maak seker jy verander later jou password na iets wat jy sal onthou – en as ek dink jy kuier genoeg saam met ons om ‘n bydrae te kan maak dan maak ek jou ‘n ‘Author’ en jy sal kan artikels byvoeg.

In die woorde van Die Horing : “Op alle goeie tye wat was, op alle goeie tye wat is, en alle goeie tye wat nog kom!”

Groete,
Hendri

Tags: , , , ,

Saturday, January 17th, 2009 Feeste en Dinge, Naweke weg, Sport 2 Comments
Die Smoes on Tyd
Matt on Tyd
Matt on Hie kommie Bokke!
Hendri Schoeman on Hie kommie Bokke!
Die Smoes on Hie kommie Bokke!
August 2017
M T W T F S S
« Jun    
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031