Random

Hie kommie Bokke!

Paar dinge wat nou deur my kop maal; jy weet, dinge soos byvoorbeeld “Oom, dis 13:00 op ‘n Sondag middag. Jy sit in die Spur op OR Tambo en jy dra ‘n das, ‘n parka en een of ander weird ding wat lyk soos ‘n kruising tussen ‘n wasbeer en ‘n helmet op jou kop. Seriously oom, WTF!?”. Of dalk is die mense met die prêm hier voor nie seker hoe om ‘n kind se doek om te ruil nie want ‘Liewe Ouers’ dit stink. Smaak my die kind het nie net ‘n nuwe doek nodig nie maar ook sommer ‘n enema! Ergste nog is die vrou regs van my. Sy’s twee verdiepings hoog en amper vier breed, maar sy bestel ‘n Double Cheddamelt Burger met ‘n Coke Lite. Seriously antie, Coke Light gaan jou f***l help nie. Veral nie na daai Chico the Clown poering van jou nie. Kry maar vir jou ‘n coke, ‘n gewone een, dan maak jy dit vir jouself en die wereld om jou makliker (en vinniger). Amper soos Standard Bank, Simpler Better Faster.

› Continue reading

Sunday, August 28th, 2011 Random, Sport 5 Comments

Help om die Karoo te red…

Stop fracking

T-Shirts


Hi vriende,

Verskoon die buitengewone artikel, maar die probleem benodig buitengewone aksie.

Ek neem aan julle is almal bewus van Shell (en ander kleiner maatskappye) se planne om te prospekteer vir skalie gas in die Karoo. Die proses hou ernstige nagevolge in vir ons pragtige stukkie aarde en die Karoo soos ons hom ken sal vir altyd verlore wees indien die idee nie in die kiem gesmoor word nie.
› Continue reading

Tags: , , ,

Wednesday, March 30th, 2011 Random 1 Comment

Paintball – 19 April 2008 – Jan se bday tradisie

Soos dit vir my lyk is dit ‘n instelling,16 April het ook weer gekom en gegaan en nog ‘n paar blou kolle en merke wat sit vir ewig kon net nie die vriende uit mekaar kry nie. (wat is dan nou lekkerder om so nou en dan die frustrasies op ‘n pel uit te haal)

› Continue reading

Thursday, January 22nd, 2009 Random 3 Comments

Erfeninsdag 24 September 2008

Goeie more medepligtiges,

Ek wil dit net vir julle sagkens oordra dat gister se braai dag my op verskeie geleenthede aan die betekenis van ons Erfenisdag laat dink het.

En vanmore met bloed belope oë het ek volgens my tot ‘n waardige konklusie gekom…Suid-Afrikaanse erfenis het op een of ander rede in die volgende verander, (dalk was dit nog altyd daar maar dit het dalk net die paralimpiese spele geneem om my die lig te laat sien).

› Continue reading

Tuesday, January 20th, 2009 Random 3 Comments
Die Smoes on Tyd
Matt on Tyd
Matt on Hie kommie Bokke!
Hendri Schoeman on Hie kommie Bokke!
Die Smoes on Hie kommie Bokke!
August 2017
M T W T F S S
« Jun    
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031