Uncategorized

Tyd

Dis vanaand 15 Desember 2013.

And today I broke my personal record for days of not dying.
› Continue reading

Thursday, June 26th, 2014 Uncategorized 2 Comments

Nuus uit Namibia / Swakopmund

Hi Almal,

As ek so Facebook en Grondpad dophou verneem ek dit gaan baie goed met julle almal daar in die suide van Suid Afrika….. (en met smook daar in die donker Nigerie….)

› Continue reading

Thursday, March 31st, 2011 Uncategorized No Comments

Daaglikse dagboek uit ‘n donker land

Hierdie is iets anders as my normale skrewes. Dis ‘n dagboek, of noem dit dagstukkies oor my ervaringe van ‘n land met soveel potensiaal. Nigerie se ondergang is hul mense. Lees maar verder en besluit self. › Continue reading

Tags: , ,

Saturday, March 26th, 2011 Uncategorized 5 Comments

Twintig Tien Niks…bly ooit dieselfde

Dit is weer tyd vir my om iets op Grondpad te skryf, omdat ek lus is en omdat ek voel ek moet. Ek moet pen op papier neersit om te probeer sin maak van die jaar wat verby is, want die jaar is vinniger verby as ‘n Dale Steyn wip bal. Twintig tien, die swanesang van die 1ste dekade van die 20ste eeu. ‘n Wipplank jaar. › Continue reading

Monday, February 21st, 2011 Uncategorized 5 Comments

Ek ken ‘n ou …

Sommiges van julle was by Leon en Helga se troue – wat ‘n partytjie! – en het seker gesien hoe ek aan’t bewe was met die speech wat ek gedoen het die aand. Ek het heel party van die goedjies wat ek moes sê vergeet. Hier is die speech as iemand dalk belang stel om dit weer te lees…

› Continue reading

Thursday, October 14th, 2010 Uncategorized 2 Comments

Oor Ons…

Nou ja, Matt het uiteindelik vir ons iets ordentlik geskryf om in die ‘Oor Ons’ hofie te gebruik! Ek sal nog by die foto’s se oplaai kom, maar gaan gooi gerus ‘n ogie oor sy skrewe…

Kliek sommer net hier

Baie dankie Matt, dis voorwaar ‘n goeie skrewe. Jy mag nie meer dros in die toekoms nie, skryf sal jy ook skryf!

Groete,
Boetie

Thursday, June 24th, 2010 Uncategorized 7 Comments

2009 – Op goeie tye wat was!

So sit ek mos nou in die Goewerment gebou in onse Moederstad en besin oor die eindjaarfunksie wat miskien bietjie rof geraak het. ‘Besin’ mag dalk verkeerde woord wees, want wat ek tans ervaar kan net beskryf word as een moerse babelas. Nee wat, ek sal nie doekies omdraai nie, die man het al beter gevoel. Moeder sal natuurlik vinnig wees om my te herinner dat DDMS (Dom donners moet suffer) – dankie Ma, maar dit help nie. › Continue reading

Tuesday, December 22nd, 2009 Uncategorized 2 Comments
Die Smoes on Tyd
Matt on Tyd
Matt on Hie kommie Bokke!
Hendri Schoeman on Hie kommie Bokke!
Die Smoes on Hie kommie Bokke!
December 2017
M T W T F S S
« Jun    
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031